Welkom by Hoërskool Tygerberg

Aansoeke vir 2017: Sluitingsdatum 11 Maart 2016 | School admissions 2017: Closing date 11 March 2016

Die Hoërskool Tygerberg het die uitdagings van die onderwysprofessie bemeester tot op die vlak waar die skool sy plek met trots kan inneem onder die top drie skole in die Noordelike voorstede van Kaapstad, die top 15 skole in die Wes-Kaap en die Top 100 skole in Suid-Afrika.

LEES VERDER