2017 Matriekuitslae

 

.facebook_1542143392508

Baie geluk aan die Klas van 2017 met julle matriekuitslae! Ons is baie trots op julle uitslae!

1. Inneke Swart – 93.3% (7 onderskeidings)
2. Adriaan Lategan – 92.7% (8 onderskeidings)
3. Chloe Basson – 90% (8 onderskeidings)
4. Daniëlle Geldenhuys – 89.2% (7 onderskeidings)
5. Heinrich Swanepoel – 88.7% (8 onderskeidings)
6. Marelize Pretorius – 88% (7 onderskeidings)
7. Charné Venter – 87.5% (6 onderskeidings)
8. Michaela Weir – 86.8% (7 onderskeidings)
9. Johan Pienaar – 86.5% (7 onderskeidings)
10. Ruchel Potgieter – 86.3% (7 onderskeidings)
11. Adri van Niekerk – 86% (8 onderskeidings)
12. Saskia Brönn – 85.8% (6 onderskeidings)
13. Suné Els – 85.8% (6 onderskeidings)
14. Anaïs Vermeulen – 85.3% (5 onderskeidings)
15. Njabulo Mahlangu – 84% (6 distinctions)
16. Charné Smith – 83.8% (5 onderskeidings)
17. Annemie Sauerman – 83.3% (5 onderskeidings)
18. Reonardo Vos – 83.2% (6 onderskeidings)
19. Lisa Janse van Rensburg – 82.8% (6 onderskeidings)
20. Dewald Tromp – 82.8% (5 onderskeidings)
21. Henko Capes – 82.5% (5 onderskeidings)
22. Tamryn Esau – 81.7% (5 onderskeidings)

Ons Tiere behaal die volgende:
82% van alle vakuitslae is bo 50%
22 A-gemiddeldes
Baccalaureus slaagsyfer styg met 6%
Slaagpersentasie 99,4% (1 druipeling)

#TrotseTiere #MatriekUitslae2017