2018 Matriekuitslae

Baie geluk aan ons klas van 2018 se matriekuitslae! Hoërskool Tygerberg se personeel en beheerliggaam is baie trots op julle prestasies. Welgedaan.

Ons 2018 Matrieks bereik die volgende uitslae:
Slaag % is 98.6% (2 druip)
Vakgemiddeldes (Slegs 1 onder 50%)
% Bach (vanaf 63% na 80.4%)
Almal wat slaag, kwalifiseer om verder te studeer.
Individuele vakprestasies (16.63% bo 80% gemiddeld en 78,25% bo 50%)
A-kandidate (13)

TOP 13 KANDIDATE

1 ANNALIE OBERHOLZER (92.3% en 7 onderskeidings)
2 PAULI BROWN (91.8% en 8 onderskeidings)
3 HEIKE DE GOEDE (90.5% en 8 onderskeidings)
4 CARLA VISAGIE (90% en 8 onderskeidings)
5 LEHANI VAN DER SPUY (85.7% en 7 onderskeidings)
6 JANDRé PUNT (85.2% en 5 onderskeidings)
7 KATHLEEN MATTHEE (84.7% en 6 onderskeidings)
8 KARLI DU TOIT (83% en 6 onderskeidings)
9 ANNELIE VAN NIEKERK (83% en 6 onderskeidings)
10 BIANCA COETZEE (81.8% en 4 onderskeidings)
11 SHANé SWART (80.8% en 5 onderskeidings)
12 DEMI MURRAY (80.2% en 4 onderskeidings)
13 CHANé SWANEPOEL (80% en 5 onderskeidings)

ONDERSKEIDINGS

PAULI KATELYNN BROWN (8)
HEIKE DE GOEDE (8)
CARLA VISAGIE (8)
ANNALIE OBERHOLZER (7)
LEHANI VAN DER SPUY (7)
KATHLEEN MATTHEE (6)
KARLI DU TOIT (6)
ANNELIE VAN NIEKERK (6)
JANDRé PUNT (5)
SHANé SWART (5)
CHANé SWANEPOEL-SWART (5)
BIANCA COETZEE (4)
DEMI MURRAY (4)
LINDIE CRONJé (4)
JOHANN DIPPENAAR (4)
SONJA STANDER (4)