Nuus

2019 Opedae | Info Evenings

Sluit aan by Hoërskool Tygerberg se leerders, ouers en onderwysers vir ons jaarlikse opeaande op 19 & 20 Februarie 2019! Moet dit nie misloop nie!

Die aand begin om 18:00 vir 18:30 in ons skoolsaal.

Our annual info evenings are taking place on 19 & 20 February 2019 at 18:00 for 18:30.

Let wel: Aansoekvorms is eers vanaf 15 Februarie tot 15 Maart 2019 beskikbaar op ons webwerf.

Please note: Applications forms available from 15 February to 15 March 2019 on our website.

LEES VERDER

Tiere Christmas Market 2018

33943278_1657794724317555_6592003131175862272_o

Die Tiere Kersmark is terug vanaf die 3de – 8ste Desember 2018!
Alle Uitstallers word genooi om hulle aansoeke so gou moontlik deur te stuur om hulle plek te verseker.

Vir meer inligting skakel gerus vir Ina Viljoen of Karen Esterhuizen.

Ina Viljoen – 083 463 4090
Karen Esterhuizen – 083 733 5025 of tierekersmark@gmail.com

Ons sien baie uit na die jaar se Kersmark!

The Tiere Christmas Market is back on the 3rd – 8th of December 2018. All exhibitors are invited to send through their applications as soon as possible to secure their spot.

For more information kindly contact Ina Viljoen or Karen Esterhuizen.

Ina Viljoen – 083 463 4090
Karen Esterhuizen – 083 733 5025 or tierekersmark@gmail.com

We are looking forward to this year’s Christmas Market!

LEES VERDER

Springbok Landsdieners 2018!

45652648_1876991202397905_6910698762625089536_o

Baie geluk aan die volgende Springbok-landsdieners! Dit is die hoogste prestasie wat ‘n hoërskoolleerder kan verwerf!

VLNR: Maryke Holtzhausen, Daniellé de Villiers, Dané Kroon, Juanika Fritz en Tayla King.

#TiereTrots

LEES VERDER

Clash in the North 2018

45364231_1874458405984518_2502899390109188096_n

Net voor die eksamen afgeskop het, was dit tyd vir die Clash in The North!

‘n Paar van ons rugbyseuns en personeellede het deelgeneem. Baie geluk aan die twee spanne wat 2de en 3de geëindig het!

Ons bedank graag vir Elizka Campher vir die mooi fotos en GNG Capital vir die borg van ons seuns se inskrywings.

LEES VERDER

NatuurTiere

45219393_1869047306525628_2486693851436154880_n

Die Natuurtiere het onlangs ‘n groot hupstoot gekry deur ‘n “Project Seeds4Life” skenking van groente-saailinge, asook die nodige kompos en voedingstowwe. Anthony van Rhyn het raad gegee om meer waterwys te plant. Die opbrengs van hierdie groente sal aan behoeftige gesinne gaan.

Baie dankie Neal Stacey van 2Feet4TB, Anthony van Rhyn, Trident Jude Products, Atlantic Fertilisers en Shadowlands Nursery vir julle bydrae tot ons skool.

LEES VERDER