Gr. 11 Huistaalkompetisie 13 April 2019

Op 13 April het Casey Smith, Cara van der Colff en Bianca Stears,vergesel deur mev Henderson, aan die Metro-Noord gr.11 Huistaalkompetisie deelgeneem. Daar was 31 skole en ongeveer 93 leerders. Ons is trots op Cara wat die eerste plek behaal het.

PHOTO-2019-04-14-18-13-21