Kyk bietjie uit vir Siyabonwa Vervoer se sleepwaens.

Julle het alreeds die rugby se wa gesien. Nou kan julle ook op die uitkyk wees vir die netbal- en hokkie-wa!
Baie dankie aan Siyabonwa wat al hierdie bemarking vir ons borg!

 

22310662_1425093430921020_5181786568646184023_n 22308778_1425093417587688_1745520006020415576_n