Metro-noord se Afrikaanse webtuiste

Ons Afrikaanse vakspan het gister, 28 Oktober, die bekendstelling van Metro-noord se Afrikaanse webtuiste, asook ‘n mondelingwerkswinkel bygewoon.
Tygerberg het onderwysers wat altyd die ekstra myl stap.