NatuurTiere

45219393_1869047306525628_2486693851436154880_n

Die Natuurtiere het onlangs ‘n groot hupstoot gekry deur ‘n “Project Seeds4Life” skenking van groente-saailinge, asook die nodige kompos en voedingstowwe. Anthony van Rhyn het raad gegee om meer waterwys te plant. Die opbrengs van hierdie groente sal aan behoeftige gesinne gaan.

Baie dankie Neal Stacey van 2Feet4TB, Anthony van Rhyn, Trident Jude Products, Atlantic Fertilisers en Shadowlands Nursery vir julle bydrae tot ons skool.