Oud-Tier het rol losgeslaan in kykNET se Die Boekklub.

Baie geluk aan oud-Tier Jeandré Spies. Jeandré het ‘n rol losgeslaan in kykNET se Die Boekklub. Baie geluk!! Ons is baie trots op jou prestasies!!

17796287_1248742065222825_2013020499821537063_n