Sport Fasiliteite | Sport Facilities

  • Funksionele Gimnasium – die nuwe gimnasium is in Julie 2017 geopen en word bestuur deur die skool en FitBox. Leerders word gekonsioneer spesifiek vir hul sportsoort en die wat nie aan sport deelneem word ook die kans gegun om klasse by te woon. Oefen programme vir die sporte word opgestel deur die skool se sportwetenskaplike en FitBox se kondisioneringsafrigter. `n skedule maak dit moontlik vir alle leerders om die gimnasium te gebruik onder die leiding van gekwalifiseerde CrossFit afrigters en Sportwetenskaplike.
  • 1 gras hokkieveld
  • Hokkie Astro (Bellville Hokkie Klub)
  • 4 rugbyvelde
  • 6 netbal/tennisbane met ligte
  • 1 krieketveld
  • Krieket nette