Sportsoorte | Sport Types

Hoërskool Tygerberg spog met ‘n trotse geskiedenis as dit kom by sport en is waardige teenstanders op elke gebied waar die Tiere deelneem.

Ons bied die volgende sportsoorte aan: / We offer the following sport activities at Tygerberg High School:

  • Rugby
  • 7’s rugby
  • Krieket / Cricket
  • Netbal / Netball
  • Hokkie / Hockey
  • Landloop / Cross Country
  • Atletiek / Athletics (MTBS)
  • Skaak / Chess
  • Avon-Tiere
  • Skyfskiet / Taret Shooting (own gun or pistol)
  • Gholf / Golf
  • Tennis

By Hoërskool Tygerberg kweek ons wenners. Of jy al reeds naam gemaak het of nie, ons gewalifiseerde en passievolle afrigters sal jou bystaan om tot die beste van jou vermoë te presteer.