Tiere neem deel in SA’s vir Artistiese Gimnastiek

Heino Nel en Zané Nel het die skoolvakansie deelgeneem aan die SA’s vir Artistiese Gimnastiek te Centurion en beide het uitstekend gevaar.
Heino kry Goud vir sy “High Bar” met ‘n punt van 9.5.
Zané kry silwer vir haar “Bar” en brons vir haar “Beam”
Ons is so geweldig trots op hulle!
#TiereTrots