Tiere Wen ATKV-Tienertoneel 2017

ATKV-Tienertoneel 2017: H/S Tygerberg kraai koning

Die Hoërskool Tygerberg wat vanjaar met twee produksies in die ATKV-Tienertoneelfinaal gespog het, het sy uitstekende prestasie voortgesit toe die produksie, Innie Selle, Saterdagaand in die Kunstekaapteater as die wenner gekroon is. Innie Selle handel oor die lewe van bendelede in die tronk en is deur Pieter Nel geskryf….

Lees volle artikel hier:

https://www.atkv.org.za/Korporatief/Nuus/ArticleID/14295/ATKV-Tienertoneel-2017-Die-wenners-is

Tygerberg H/S is bitter trots op julle! Baie Geluk aan almal wat die toneel ‘n reuse sukses gemaak het.

Tienertoneel2017wenners