VREESloos 2018

44344447_1851548121608880_5920097309223288832_n

Moenie vergeet om ons meisies by VREESloos 2018 in Tygervallei te ondersteun nie!

Hulle het eerste in die eerste kompetisie gekom en nou tweede in die Bybelboeke-kompetisie.

Hier is Mnr. Carstens besig om die fiets te trap vir die BackaBuddy-afdeling van die kompetisie!