Vreesloos-tyd!

Dis weer VREESLOOS-tyd!

Tygerberg gaan vanjaar groot vir die eerste plek. ‘n Span van 10 VCSC-meisies gaan die DF Malan-, Durbanville- en Bellville-spanne aanvat.

Kom ondersteun ons span vanaf more-middag 15:00 tot Saterdag-middag 15:00 in die Tygervallei-sentrum.

Daar is ook ‘n 24-uur “spinathon”, waar skole fondse insanely via BackaBuddy vir ‘n vooraf bepaalde organisasie/saak.

HS Tygerberg het Huis Martina as ons BackaBuddy aangewys. Daar is ‘n video geskiet, wat op www.BackaBuddy.co.za beskikbaar is.

Gaan stem asb. vir ons skool!

#TiereTrots #VREESloos18