2019 Matriekuitslae

Baie geluk aan ons klas van 2019 se matriekuitslae! Hoërskool Tygerberg se personeel en beheerliggaam is baie trots op julle prestasies. Welgedaan.

Hier is Hoërskool Tygerberg se matriek top 10 leerders vir 2019.

Dux Leerder 2019:
Danelle Keown
Gem 88.7%
1. Afrikaans Huistaal 88%
2. Engels Eerste Addisionele Taal 94%
3. Duits Tweede Addisionele Taal 96%
4. Wiskunde 74%
5. LO 85%
6. Rekeningkunde 90%
7. Ekonomie 90%
8. Musiek 85%
9. Fisiese Wetenskap 77%