Hoërskool Tygerberg

Boodskap van die Skoolhoof

Ons het groot geword met die stelling: Ons het baie om voor dankbaar te wees! Maar wat beteken die woord regtig? Volgens die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) word dankbaarheid beskryf
• as ʼn gevoel van erkentlikheid (waardering),
• wat voldoening (tevredenheid) gee.

DR L.S. HERSELMAN
Skoolhoof

wikus@hstygerberg.co.za

Wanneer dankbaarheid vertaal word na Engels gebruik ons die woord “Gratitude”.
The meaning of gratitude, according to the Oxford dictionary, can be described as
• the quality of being thankful,
• a readiness to show appreciation for something,
• and to return kindness.

Ons sou kon sê, vanuit die definisie, dat die doel van dankbaarheid is om dit wat om jou is te waardeer. Ware dankbaarheid is dus ook dat dit wat jy waardeer jou ‘n gevoel van teveredenheid sal gee. ‘n Tevredenheid met die pakkie wat vir jou uitgedeel is.

The above is echoed in English when the aim of gratitude is to be thankful and to show our appreciation. The definition in English goes further. There is a command to put the gratitude into action and return the kindness.

Daar is geweldig baie goed waarvoor ek dankbaar is. Die grootste voorreg is om met die die kosbare kinders van ons Hemelse Vader en ouers te werk. Die werkbevrediging wat ons hieruit kry is onbeskryflik. DWS dit skep ‘n gevoel van tevredenheid. Maar ek wil dit beklemtoon dat ek meer as bereid is om oor moeilike goed te praat om so ook ons familie gedrewe waardes uit te leef.

We strive, at Tygerberg High, to live in gratitude, to put our gratitude to action. We want to walk the extra mile, and we do. We are appreciative of the fact that we can teach at a school like Tygerberg High where family values are at the forefront of our approach to return kindness to others. I have said on numerous platforms that my vision for every child is to come to school feeling happy.

Dit is my wens en visie vir alle rolspelers om gelukkig skool toe te kom en hulle dankbaarheid hier uit te lewe. Dit is dus belangrik vir my om woorde tot aksies om te sit. Dit is goed om te sê ons het baie om voor dankbaar te wees maar wat is die gepaardgaande aksie? Wys ons dit? Lewe ons dit?

The abovementioned questions can be answered by an individual or as a collective. To say you do it all the time during every moment is far-fetched because we are all only human. What is more important is to have a burning desire to strive to put your gratitude into action. As true Tigers we have that burning desire to show our gratitude through our actions.