Hoërskool Tygerberg

Inligting

Opedag

Skoolfonds

Die skoolfonds word jaarliks tydens die begrotingsvergadering, deur die meerderheid van ouers en voogde goedgekeur. Openbare skoolfonds is ‘n statutêre verpligting ingevolge die Suid-Afrikaanse Skolewet, nr.84 van 1996 (soos gewysig), wat jaarliks voortuitbetaalbaar is, aan die begin van elke skooljaar en sodanige belating is verpligtend.

Klerebank

Daar is ’n klerebank by die skool, waar tweedehandse sport en skoolklere verkry kan word, teen ’n minimale bedrag.
The clothing bank hours will be on Mondays and Wednesday 14:30 – 15:00 for parents / guardians.
Learners may go to the clothing bank by appointment only during second breaks.

Elektroniese Toestelbeleid